spelling |
oapen-20.500.12657-590792022-10-26T03:36:56Z Kaapstad se 'Streetgate' Moll, Johan C. history politics Cape Town Peter Marais Gerald Morkel taalregtemonitor language rights monitor kaapstad straatherbenoemingsplan straatherbenoeming politiek de klerk mandela suid-afrika heath-verslag bic Book Industry Communication::J Society & social sciences::JP Politics & government::JPA Political science & theory Vandag is die hernoeming van veral plek- en straatname om die onreg van die verlede reg te stel weer sterk op die voorgrond, en dit bly 'n kontroversiële aangeleentheid wat rolspelers en die mens op straat se belangstelling vasvang. Derhalwe is dié boek se tema en inhoud, naamlik die straatnaam-hernoemingsdebakel etlike jare gelede in Kaapstad en die meegaande politiekery op die breë front, relevant in die huidige geskiedskrywing omdat dit treffend aandui hoe so 'n kwessie kan skeefloop as dit nie met die nodige empatie teenoor alle belangstellendes en bevolkingsgroepe hanteer word nie. In hierdie geval het dit tot die uiterste gestrek deurdat bekende politieke leiers in die proses betrek is en selfs geval het. Deur inleidend 'n deeglike agtergrond van die sogenaamde straatnaam-hernoemingsfenomeen te gee, gepaardgaande met die politieke opset in Kaapstad, word die leser genoegsaam geposisioneer om die gebeure wat volg goed te begryp. Die toepaslike en treffende - soms selfs skreiende - spotprente bied sinvolle illustrasies tot die verhaal. - Dr Hannes Haasbroek, Nasionale Museum, Bloemfontein 2022-10-25T10:31:50Z 2022-10-25T10:31:50Z 2014 book ONIX_20221025_9781920382599_29 9781920382599 9781920382582 https://library.oapen.org/handle/20.500.12657/59079 afr application/pdf Attribution-NonCommercial 4.0 International 9781920382599.pdf https://ujonlinepress.uj.ac.za/index.php/ujp/catalog/book/66 UJ Press SunBonani Scholar 10.18820/9781920382599 Vandag is die hernoeming van veral plek- en straatname om die onreg van die verlede reg te stel weer sterk op die voorgrond, en dit bly 'n kontroversiële aangeleentheid wat rolspelers en die mens op straat se belangstelling vasvang. Derhalwe is dié boek se tema en inhoud, naamlik die straatnaam-hernoemingsdebakel etlike jare gelede in Kaapstad en die meegaande politiekery op die breë front, relevant in die huidige geskiedskrywing omdat dit treffend aandui hoe so 'n kwessie kan skeefloop as dit nie met die nodige empatie teenoor alle belangstellendes en bevolkingsgroepe hanteer word nie. In hierdie geval het dit tot die uiterste gestrek deurdat bekende politieke leiers in die proses betrek is en selfs geval het. Deur inleidend 'n deeglike agtergrond van die sogenaamde straatnaam-hernoemingsfenomeen te gee, gepaardgaande met die politieke opset in Kaapstad, word die leser genoegsaam geposisioneer om die gebeure wat volg goed te begryp. Die toepaslike en treffende - soms selfs skreiende - spotprente bied sinvolle illustrasies tot die verhaal. - Dr Hannes Haasbroek, Nasionale Museum, Bloemfontein 10.18820/9781920382599 b166ea55-2ec8-4e5c-98ed-c27d3909a50b 9781920382599 9781920382582 SunBonani Scholar 235 Bloemfontein open access
|
description |
Vandag is die hernoeming van veral plek- en straatname om die onreg van die verlede reg te stel weer sterk op die voorgrond, en dit bly 'n kontroversiële aangeleentheid wat rolspelers en die mens op straat se belangstelling vasvang. Derhalwe is dié boek se tema en inhoud, naamlik die straatnaam-hernoemingsdebakel etlike jare gelede in Kaapstad en die meegaande politiekery op die breë front, relevant in die huidige geskiedskrywing omdat dit treffend aandui hoe so 'n kwessie kan skeefloop as dit nie met die nodige empatie teenoor alle belangstellendes en bevolkingsgroepe hanteer word nie. In hierdie geval het dit tot die uiterste gestrek deurdat bekende politieke leiers in die proses betrek is en selfs geval het. Deur inleidend 'n deeglike agtergrond van die sogenaamde straatnaam-hernoemingsfenomeen te gee, gepaardgaande met die politieke opset in Kaapstad, word die leser genoegsaam geposisioneer om die gebeure wat volg goed te begryp. Die toepaslike en treffende - soms selfs skreiende - spotprente bied sinvolle illustrasies tot die verhaal. - Dr Hannes Haasbroek, Nasionale Museum, Bloemfontein
|