9781928424239.pdf

Hierdie ontleding van die taalstryd op die kampus van die Universiteit Stellenbosch strek vanaf 2003 tot Maart 2018 en put uit ’n verskeidenheid hoofstroom media, maar veral vanuit Afrikaanse dagblaaie – Die Burger, Volksblad en Beeld – wat daagliks minstens 42,6% van die Afrikaanse leserspubliek be...

Πλήρης περιγραφή

Λεπτομέρειες βιβλιογραφικής εγγραφής
Γλώσσα:afr
Έκδοση: UJ Press 2022
Διαθέσιμο Online:https://ujonlinepress.uj.ac.za/index.php/ujp/catalog/book/95
id oapen-20.500.12657-59087
record_format dspace
spelling oapen-20.500.12657-590872022-10-26T03:37:21Z Universiteit Stellenbosch en die onverkwiklike taalstryd (2003-2017) Moll, Johan C. Afrikaans Afrikaanssprekende(s) aktivisties diversiteit dubbelmedium Engelssprekendes FAK geregtigheid Grondwet media meertaligheid moedertaalsentiment moedertaalonderrig Stellenbosch taalbeleid taalapartheid taalkwessies taalstryders transformasie verengelsing bic Book Industry Communication::C Language::CJ Language teaching & learning (other than ELT) bic Book Industry Communication::C Language::CF linguistics Hierdie ontleding van die taalstryd op die kampus van die Universiteit Stellenbosch strek vanaf 2003 tot Maart 2018 en put uit ’n verskeidenheid hoofstroom media, maar veral vanuit Afrikaanse dagblaaie – Die Burger, Volksblad en Beeld – wat daagliks minstens 42,6% van die Afrikaanse leserspubliek bereik. Uit die aard van die onderwerp het veral Afrikaanse koerante groot belangstelling getoon en talle berigte oor die US-taalstryd gehad, terwyl dekking daarvan in veral Mail & Guardian, The Star, The Cape Times en die Cape Argus soms kritieser, indringender en objektiewer ondersoek en standpuntstelling bevat het. Dikwels is die taalkwessies so belangrik geag dat dit voorblaaie gehaal het en volgens die oordeel van die redaksie, kommentaar in talle hoofartikels geregverdig het. Ander aktivistiese wapens wat in hierdie taalstryd uitgewys kan word, is appèl op politici, driftige optogte en lokaalbesettings; dreigemente van ekondruk, boikot en selfs wanvoorstellings en uiteindelik geweldpleging, brandstigting en eiendomsvernietiging. Hoewel die verloop van gebeure in hierdie boek oor Afrikaans se stryd om oorlewing op ’n histories-Afrikaanse universiteit vol drama en intrige verloop het en inderwaarheid die aandag van ’n wye leserspubliek verdien (in die woorde van een van die keurders), is dit in die eerste plek ’n wetenskaplike, ontleding van feitelike gebeure rondom ’n verwikkelde taalstryd. 2022-10-25T10:32:02Z 2022-10-25T10:32:02Z 2018 book ONIX_20221025_9781928424239_37 9781928424239 9781928424222 https://library.oapen.org/handle/20.500.12657/59087 afr application/pdf Attribution-NonCommercial 4.0 International 9781928424239.pdf https://ujonlinepress.uj.ac.za/index.php/ujp/catalog/book/95 UJ Press SunBonani Scholar 10.18820/9781928424239 Hierdie ontleding van die taalstryd op die kampus van die Universiteit Stellenbosch strek vanaf 2003 tot Maart 2018 en put uit ’n verskeidenheid hoofstroom media, maar veral vanuit Afrikaanse dagblaaie – Die Burger, Volksblad en Beeld – wat daagliks minstens 42,6% van die Afrikaanse leserspubliek bereik. Uit die aard van die onderwerp het veral Afrikaanse koerante groot belangstelling getoon en talle berigte oor die US-taalstryd gehad, terwyl dekking daarvan in veral Mail & Guardian, The Star, The Cape Times en die Cape Argus soms kritieser, indringender en objektiewer ondersoek en standpuntstelling bevat het. Dikwels is die taalkwessies so belangrik geag dat dit voorblaaie gehaal het en volgens die oordeel van die redaksie, kommentaar in talle hoofartikels geregverdig het. Ander aktivistiese wapens wat in hierdie taalstryd uitgewys kan word, is appèl op politici, driftige optogte en lokaalbesettings; dreigemente van ekondruk, boikot en selfs wanvoorstellings en uiteindelik geweldpleging, brandstigting en eiendomsvernietiging. Hoewel die verloop van gebeure in hierdie boek oor Afrikaans se stryd om oorlewing op ’n histories-Afrikaanse universiteit vol drama en intrige verloop het en inderwaarheid die aandag van ’n wye leserspubliek verdien (in die woorde van een van die keurders), is dit in die eerste plek ’n wetenskaplike, ontleding van feitelike gebeure rondom ’n verwikkelde taalstryd. 10.18820/9781928424239 b166ea55-2ec8-4e5c-98ed-c27d3909a50b 9781928424239 9781928424222 SunBonani Scholar 368 Bloemfontein open access
institution OAPEN
collection DSpace
language afr
description Hierdie ontleding van die taalstryd op die kampus van die Universiteit Stellenbosch strek vanaf 2003 tot Maart 2018 en put uit ’n verskeidenheid hoofstroom media, maar veral vanuit Afrikaanse dagblaaie – Die Burger, Volksblad en Beeld – wat daagliks minstens 42,6% van die Afrikaanse leserspubliek bereik. Uit die aard van die onderwerp het veral Afrikaanse koerante groot belangstelling getoon en talle berigte oor die US-taalstryd gehad, terwyl dekking daarvan in veral Mail & Guardian, The Star, The Cape Times en die Cape Argus soms kritieser, indringender en objektiewer ondersoek en standpuntstelling bevat het. Dikwels is die taalkwessies so belangrik geag dat dit voorblaaie gehaal het en volgens die oordeel van die redaksie, kommentaar in talle hoofartikels geregverdig het. Ander aktivistiese wapens wat in hierdie taalstryd uitgewys kan word, is appèl op politici, driftige optogte en lokaalbesettings; dreigemente van ekondruk, boikot en selfs wanvoorstellings en uiteindelik geweldpleging, brandstigting en eiendomsvernietiging. Hoewel die verloop van gebeure in hierdie boek oor Afrikaans se stryd om oorlewing op ’n histories-Afrikaanse universiteit vol drama en intrige verloop het en inderwaarheid die aandag van ’n wye leserspubliek verdien (in die woorde van een van die keurders), is dit in die eerste plek ’n wetenskaplike, ontleding van feitelike gebeure rondom ’n verwikkelde taalstryd.
title 9781928424239.pdf
spellingShingle 9781928424239.pdf
title_short 9781928424239.pdf
title_full 9781928424239.pdf
title_fullStr 9781928424239.pdf
title_full_unstemmed 9781928424239.pdf
title_sort 9781928424239.pdf
publisher UJ Press
publishDate 2022
url https://ujonlinepress.uj.ac.za/index.php/ujp/catalog/book/95
_version_ 1771297527122886656