description |
Pieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe Testament ’n oorvloed gerwe. ’n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale teologiese insigte. Die boek getuig van ’n gedeë studie; dit is ’n meesterstuk. Dit sal nie slegs die vakkenner boei nie, maar elke leser sal deur die boek tot helderheid gelei word. Hierdie boek is soos ’n fontein helder murmelende water wat hoop aan dorstige en moedelose mense gee wat in die greep van armoede, korrupsie en rassisme vasgevang is. Met die boek staan Pieter Verster nie slegs nasionaal nie, maar ook internasionaal op die voorpunt van liggewende perspektiewe op die wese van en uitdagings aan die Missionêre Teologie. - Prof. Cas Vos Hierdie boek van Pieter Verster gee ’n indrukwekkende perspektief. Sending gaan daaroor om die blye boodskap te bring van Christus wat vir ons gekruisig is. Ons het ’n boodskap vir hierdie wêreld van COVID-19, van die korrupte politiek, van die armoede, van die misdaad, van sondige en moedelose mense. God beloof nie dat alles reg sal kom nie. Hy het hierdie werklikheid tot op die afskuwelikste gedeel. En Hy het daaraan, aan die konkrete werklikheid van Suid-Afrika van 2020, gesterf. Maar Hy het opgestaan, nie om nou alles reg te maak nie, maar sodat ons as ons sterf aan hierdie onheil steeds mag bely dat ons met Christus sal opstaan. Wanneer ons geen voortgang sien nie, moet ons nie moedeloos word nie: in die wêreld kan ons net ’n bietjie vir mekaar doen en het ons verdrukking, maar Hy het die wêreld oorwin: Christus leef en ons sal saam met Hom leef. Dis evangelie, ’n blye berig vir moedelose en hooplose mense. - Prof. Bram van de Beek
|
spelling |
oapen-20.500.12657-590952022-10-26T03:37:51Z Die Wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde Verster, Pieter Heilige Gees Drie-eenheid belydenis eenheid die verbond geloof sakramente heiligmaking missionale kerk Christologie bic Book Industry Communication::H Humanities::HR Religion & beliefs::HRA Religion: general::HRAB Philosophy of religion bic Book Industry Communication::H Humanities::HR Religion & beliefs::HRC Christianity Pieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe Testament ’n oorvloed gerwe. ’n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale teologiese insigte. Die boek getuig van ’n gedeë studie; dit is ’n meesterstuk. Dit sal nie slegs die vakkenner boei nie, maar elke leser sal deur die boek tot helderheid gelei word. Hierdie boek is soos ’n fontein helder murmelende water wat hoop aan dorstige en moedelose mense gee wat in die greep van armoede, korrupsie en rassisme vasgevang is. Met die boek staan Pieter Verster nie slegs nasionaal nie, maar ook internasionaal op die voorpunt van liggewende perspektiewe op die wese van en uitdagings aan die Missionêre Teologie. - Prof. Cas Vos Hierdie boek van Pieter Verster gee ’n indrukwekkende perspektief. Sending gaan daaroor om die blye boodskap te bring van Christus wat vir ons gekruisig is. Ons het ’n boodskap vir hierdie wêreld van COVID-19, van die korrupte politiek, van die armoede, van die misdaad, van sondige en moedelose mense. God beloof nie dat alles reg sal kom nie. Hy het hierdie werklikheid tot op die afskuwelikste gedeel. En Hy het daaraan, aan die konkrete werklikheid van Suid-Afrika van 2020, gesterf. Maar Hy het opgestaan, nie om nou alles reg te maak nie, maar sodat ons as ons sterf aan hierdie onheil steeds mag bely dat ons met Christus sal opstaan. Wanneer ons geen voortgang sien nie, moet ons nie moedeloos word nie: in die wêreld kan ons net ’n bietjie vir mekaar doen en het ons verdrukking, maar Hy het die wêreld oorwin: Christus leef en ons sal saam met Hom leef. Dis evangelie, ’n blye berig vir moedelose en hooplose mense. - Prof. Bram van de Beek 2022-10-25T10:32:15Z 2022-10-25T10:32:15Z 2021 book ONIX_20221025_9781928424758_45 9781928424758 9781928424741 https://library.oapen.org/handle/20.500.12657/59095 afr application/pdf Attribution-NonCommercial 4.0 International 9781928424758.pdf https://ujonlinepress.uj.ac.za/index.php/ujp/catalog/book/63 UJ Press SunBonani Scholar 10.18820/9781928424758 Pieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe Testament ’n oorvloed gerwe. ’n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale teologiese insigte. Die boek getuig van ’n gedeë studie; dit is ’n meesterstuk. Dit sal nie slegs die vakkenner boei nie, maar elke leser sal deur die boek tot helderheid gelei word. Hierdie boek is soos ’n fontein helder murmelende water wat hoop aan dorstige en moedelose mense gee wat in die greep van armoede, korrupsie en rassisme vasgevang is. Met die boek staan Pieter Verster nie slegs nasionaal nie, maar ook internasionaal op die voorpunt van liggewende perspektiewe op die wese van en uitdagings aan die Missionêre Teologie. - Prof. Cas Vos Hierdie boek van Pieter Verster gee ’n indrukwekkende perspektief. Sending gaan daaroor om die blye boodskap te bring van Christus wat vir ons gekruisig is. Ons het ’n boodskap vir hierdie wêreld van COVID-19, van die korrupte politiek, van die armoede, van die misdaad, van sondige en moedelose mense. God beloof nie dat alles reg sal kom nie. Hy het hierdie werklikheid tot op die afskuwelikste gedeel. En Hy het daaraan, aan die konkrete werklikheid van Suid-Afrika van 2020, gesterf. Maar Hy het opgestaan, nie om nou alles reg te maak nie, maar sodat ons as ons sterf aan hierdie onheil steeds mag bely dat ons met Christus sal opstaan. Wanneer ons geen voortgang sien nie, moet ons nie moedeloos word nie: in die wêreld kan ons net ’n bietjie vir mekaar doen en het ons verdrukking, maar Hy het die wêreld oorwin: Christus leef en ons sal saam met Hom leef. Dis evangelie, ’n blye berig vir moedelose en hooplose mense. - Prof. Bram van de Beek 10.18820/9781928424758 b166ea55-2ec8-4e5c-98ed-c27d3909a50b 9781928424758 9781928424741 SunBonani Scholar 242 Bloemfontein open access
|