9781920382674.pdf
Die outeur bekyk flitspunte uit die geskiedenis van vier Afrikaanse Gereformeerde kerke in Suid-Afrika, met die NG Kerk as sleutelfiguur. Hoewel die tema van kerk en samelewing belangrik is in hierdie studie, kry kernelemente in Gereformeerd-wees ook aandag. Dit sluit in belydenis- en leerstellige b...
| Γλώσσα: | afr |
|---|---|
| Έκδοση: |
UJ Press
2023
|
| Διαθέσιμο Online: | https://ujonlinepress.uj.ac.za/index.php/ujp/catalog/book/129 |
| Περίληψη: | Die outeur bekyk flitspunte uit die geskiedenis van vier Afrikaanse Gereformeerde kerke in Suid-Afrika, met die NG Kerk as sleutelfiguur. Hoewel die tema van kerk en samelewing belangrik is in hierdie studie, kry kernelemente in Gereformeerd-wees ook aandag. Dit sluit in belydenis- en leerstellige benaderings, Gereformeerde karakter, onderlinge verhoudinge en ekumene, en jonger kerke of kerklike familie. |
|---|