9781776482771.pdf

In hierdie diep persoonlike boek maak bekende Cilliers temas — insluitend die skep van sin, prediking, moderne kuns, kleur, Stellenbosse wyne, en die Karoo — op ’n verrassend nuwe wyse hulle verskyning. Hulle word verbind met intens gelukkige en uiters hartseer outobiografiese momente, en word as ni...

Full description

Bibliographic Details
Language:afr
Published: UJ Press 2024
Online Access:https://ujonlinepress.uj.ac.za/index.php/ujp/catalog/book/245
Description
Summary:In hierdie diep persoonlike boek maak bekende Cilliers temas — insluitend die skep van sin, prediking, moderne kuns, kleur, Stellenbosse wyne, en die Karoo — op ’n verrassend nuwe wyse hulle verskyning. Hulle word verbind met intens gelukkige en uiters hartseer outobiografiese momente, en word as niks meer as fragmente aangebied nie. Terwyl mens egter die boek lees, begin die fragmente as ’n geheel met mekaar kommunikeer, en skep só al spelende ’n verrassende, eksistensiële teologie. ’n Teologie wat aanhaak by jou eie eksistensie as leser. Neem, lees, en geniet hierdie smaakvolle boek. Marcel Barnard: Professor in Praktiese Teologie aan die Protestantse Teologiese Universiteit, Amsterdam, en Buitengewone Professor aan die Universiteit Stellenbosch.